Adam Tas goueplaatkunstenaar en die skepper van die luisterjuwele Van n druppel tot n brander, Ben Bicycle, Jantjie Koggelman, Harry Potter en Storm van liefde en Is dit soos die hemel lyk- se splinternuwe album Man van Stof vestig dié rocker ook as vernuftige folk-, blues- en countrysanger. Daai stem rasper deur jou siel en sy oorspronklike komposisies met bydraes deur Koekoes Bezuidenhout, Magda van der Merwe, Werner Burger en Lourens Delport is boeiend, vertellend en melodiegedrewe.
Tussen d...

Tussen die oorspronklike nuutskeppings is dit veral die snitte Storm van liefde (n uitbudndige viering van romanse) en Gaan sê vir die angels (met progressiewe akkoorde en verrasende musikale wendings) wat aandag trek.
Tussen die nostalgiese tréfsnitte is die ménssketse Skilpadtepel, Is dit hoe die hemel lyk en Kersfees in Afrika. Read more on Last.fm. User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply.